About Us

Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika – NHKA – dra die belang van alle mense op die hart. Die Algemene Diakensvergaering (ADV) van die NHKA werk deur sy onderskeie diakensvergadering in gemeentes.

Indien daar nood is waarvan jy bewus is of self nood beleef voltooi asb die vorm hieronder. Voltooi die vorm so volledig moontlik sodat ons die gemeente wat behulpsaam moet wees inkennis kan stel van jou nood. 

Die ADV Kommissie sal in soverre dit moontlik is, alle inligting ontvang, veilige bewaar en op verantwoordelike wyse hanteer.

Ons reageer so spoedig moontlik op jou navraag.

Groete

Diaken Andries Pretorius

Algemene Diakensvergadering

Vise-Voorsitter

(+27)081 466 8691

diens@diakens.co.za 

Barmhartigheids Navraag

Voltooi asseblief die onderstaande vorm so volledig moontlik.
Gebruik slegs die wyser (cursor) vir beweging tussen velde!
NIE ENTER NIE

  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.