Zimbabwe Medical Aid

R100.00

Category:

Description

Ons vra dringend hulp met chroniese en ander medikasie vir Zimbabwe. In die eerste plek vra ons nie geld nie, maar aptekers of pharmaseutiese maatskappye wat bereid sal wees om dit vir ons te laat kry. Dit kan deurgevat word maar die pasiënte is almal in Bulawayo. Die een vrou het terminale kanker en morfien is uit voorraad in Zimbabwe. Aangesien dit skedule 5/6 medikasie is benodig ons dokters wat voorskrifte kan voorsien. Kontak ds Theuns Botha by camelhors@gmail.com.