Ten einde ons kommunikasie met diakens wat op Ringskommissies verkies is te verbeter versoek ons alle diakens om die meegaande vorm te voltooi asseblief.
Baie dankie dat jy bereid is om jou inligting met ons te deel asook vir jou deelname as diaken aan die Barmhartigheids opdrag van die NHKA.
Groete
Diaken Andries Pretorius
Algemene Diakensvergadering
Vise-Voorsitter
(+27)081 466 8691
diens@diakens.co.za