Plesion > Articles posted by Andries Pretorius

NHKA Kruin – Word Warm Projek

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die Hervormde gemeente Kruin se Word Warm Projek. Ons het die volgende items bymekaar gemaak in ons gemeente Truie - 18 items Baadjies - 11 items Serpe - 169 items Musse - 247 items Kouse - 135 paar Ons het op Vrydag 22 April hierdie items, sowel as kos vir +/- 200...

Uitputting en Depressie

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Regstreekse uitsending op AfriForum se Facebook-blad. https://www.facebook.com/groups/117650896815902/permalink/253055389942118/  [/vc_column_text][vc_single_image image="15078" img_size="large" alignment="center" onclick="custom_link" img_link_target="_blank" link="https://www.facebook.com/groups/117650896815902/permalink/253055389942118/"][/vc_column][/vc_row]...

Wonderwerk getuienis oor Zimdiakonaat

’n Wonderwerk-Getuienis Ds. Theuns Botha vertel: Die Coronavirus saai ook verwoesting in Zimbabwe.  Met die grendeltyd wat môre begin, is die grense reeds om middernag,  Donderdag gesluit, in opdrag van die Zim-regering. Net soos hier was die geskarrel om medikasie en ontsmettingsmiddels in die hande te kry, aan...

Hulpverlening deur gemeentelike diakonaat te midde van Covid-19-grendelstaat

[vc_row][vc_column][vc_column_text] VAN: Kommissie van die Algemene Diakensvergadering AAN: Predikante Diakens Ringskommissies ADV OMGEE 3 VAN 2020   Broers en susters Hulpverlening deur gemeentelike diakonaat te midde van Covid-19-grendelstaat Gelowiges en gemeentes is deur Christus geroep om mekaar lief te hê en mense in nood by te staan. Die Covid-19 pandemie en gepaardgaande grendelstaat, het...