Lig vir ‘n Kind-skooltassie 2020
Hoe jy dié resies begin, bepaal in ‘n groot mate of jy aanhou, uithou, volhou en moedhou. Carien se vooruitsigte was donker....
Droogte Hulp Noord-Kaapland : Williston se hoopstelers
Die “hoopstelers” is besig om die laaste bietjie hoop weg te steel. Soos diewe slaan hulle toe op die weerlose en die magtelose....
NOORD-KAAP DROOGTEHULP – ADV RAMPFONDS
Die droogte in die gebiede van Cailvinia en Williston duur egter nog voort. Behalwe dat boorgate en damme opdroog, droog baie mense se hoop op oorlewing ook op. Mense vind dit al hoe moeiliker om te te oorleef aangesien bestaande hulpbronne besig is om op...
Jan Reynierz-erepenning -Ds Naas Lombard
DS NAAS LOMBARD - SUID OOS WITBANK Om ’n lewe van iemand wat 60 jaar lank nog bitter min gedoen het, op te som in ’n paar kort paragrawe, is ’n maklike opdrag! Om ’n lewe van ’n persoon op te som, wat hier en daar...
8ste Algemene Diakens vergadering en Ubi Caritas Simposium 2019
Dinsdag 30 April -Saterdag 4 Mei 2019 Die opgewondenheid van so groot geleentheid bring ook 'n mate van onsekerheid. Die simposium gedeelte is daar altyd die vraag of sal elke aanbieding aan die verwagting van die simposium ganger voldoen. Sal hulle nuwe inligting ontvang en ge-inspireër...
Volhoubare befondsing vir Barmhartigheid.
[vc_row][vc_column][vc_column_text] Donderdag 2 Mei 14:30-16:00 Volhoubare befondsing Modelle. Registreer hier Sprekers: Ds Stephen de Beer – Voorsitter Plesion Mev Rinel Hugo – Webenefit Mnr Gert van Staden – P3 Elke organisasie, NWO, diakensvergadering benodig fondse om hulle visie te realiseer. Daar word gereeld pannekoek gebak of ander funksies gehou om fondse in te...
MY KIND is deur ‘n bende VERKRAG!!!
MY KIND is deur 'n bende VERKRAG!!! MY Blondie, MY kind, aan wie ek (bitter bitter baie moeilik) geboorte gegee het, MY oudste dogter, Christene. Toe sy nog baie klein was, net 'n paar weke oud, staan ek een dag en bid langs haar...
Program
[vc_row][vc_column][vc_column_text]Bylae F - Sessie indeling[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]...