Plesion > Uncategorized (Page 2)

Volhoubare befondsing vir Barmhartigheid.

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Donderdag 2 Mei 14:30-16:00 Volhoubare befondsing Modelle. Registreer hier Sprekers: Ds Stephen de Beer – Voorsitter Plesion Mev Rinel Hugo – Webenefit Mnr Gert van Staden – P3 Elke organisasie, NWO, diakensvergadering benodig fondse om hulle visie te realiseer.  Daar word gereeld pannekoek gebak of ander funksies gehou om fondse in te...