[vc_row][vc_column][vc_column_text]NHK Suid-Oos Witbank se Word Warm Projek het ons nie net aan die einde van April gedoen nie, maar ons rek dit so bietjie in samewerking met Rata. Kinderbeskermingsweek, is vanaf Sondag 29 Mei tot Sondag 5 Junie,  en ons brei musse, serpe, truie ens vir kinders! Dit sal deur Rata uitgedeel word in die kinderbeskermingsweek aan behoeftige kinders in ons dorp! So vat ons saam hande om ‘n verskil te maak en sal ons nog foto’s deel sodra die items uitgedeel word!

Ds Rehta Losper 

072 634 1259[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]