Plesion > Uncategorized  > Volhoubare befondsing vir Barmhartigheid.

Volhoubare befondsing vir Barmhartigheid.

Donderdag 2 Mei 14:30-16:00

Volhoubare befondsing Modelle.

Registreer hier

Sprekers:

Ds Stephen de Beer – Voorsitter Plesion

Mev Rinel Hugo – Webenefit

Mnr Gert van Staden – P3

Elke organisasie, NWO, diakensvergadering benodig fondse om hulle visie te realiseer.  Daar word gereeld pannekoek gebak of ander funksies gehou om fondse in te samel.

Ds Stephen de Beer lewer ‘n oorsig oor die werksaamhede van Plesion  asook die waarde van ICP Popup’s.

Mnr Kurt Ollerman hanteer die fondswerwings moontlikhede van die Webenefit aanlyn koop platform. Laat jou aankope jou Barmhartigheid befonds.

Mnr Gert van Staden bespreek die beleggings strategie van Plesion.

Defnitief ‘n sessie om by te woon.

Andries Pretorius
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.