Plesion

Tassies 2020

Verseker die toekoms van ‘n kind, belê in ‘n Tassie

NOORD-KAAP DROOGTEHULP – ADV RAMPFONDS

Die droogte in die gebiede van Cailvinia en Williston duur egter nog voort. Behalwe dat boorgate en damme opdroog, droog baie mense se hoop op oorlewing ook op. Mense vind dit al hoe moeiliker om te te oorleef aangesien bestaande hulpbronne besig is om op te droog of reeds opgedroog het.

Jan Reynierz-erepenning -Ds Naas Lombard

DS  NAAS  LOMBARD – SUID OOS WITBANK Om ’n lewe van iemand wat 60 jaar lank nog bitter min gedoen het, op te som in ’n paar kort paragrawe, is ’n maklike opdrag!  Om ’n lewe van ’n persoon op te som, wat hier en daar ’n paar dinge bereik en klompie goed gedoen het, […]