Diaken Afgevaardigde Inligting: Ringsvergadering 2022

Effektiewe kommunikasie berus op volledige inligting. Jy kan slegs jou roeping as diaken bevredigend uitvoer indien jy deel is van ‘n inligtings netwerk wat op gereeld basis inligting kommunikeer. 

Baie dankie dat jy bereid is om jou barmhartigheids roeping as deel van die NHKA se diakens korps te doen.

Die ADV Kommissie sal in soverre dit moontlik is, alle inligting ontvang, veilige bewaar en op verantwoordelike wyse hanteer.

Byvoorbaat dankie vir jou deelname.

Groete

* Kies jou eie skenkings bedrag vir NHKA Diakonaat hulpverlening

Diaken Andries Pretorius

Algemene Diakensvergadering

Vise-Voorsitter

081 466 8691

andries@plesion.org.za

#skepmoed

 

Diaken Afgevaardigde Inligting: Ringsvergadering 2022

Voltooi asseblief die onderstaande vorm so volledig moontlik.
Gebruik slegs die wyser (cursor) vir beweging tussen velde!
NIE ENTER NIE