Plesion

Lig vir ‘n Kind projekte

LIG VIR ‘N KIND as initiatief bestaan al reeds vir tien jaar en groei steeds. Alhoewel daar ander projekte en dienste is wat nie direk onder die LIG VIR ‘N KIND vaandel val nie, is almal seeind doel; OM DIE KIND TER WILLE TE WEES.

Kontak een van die sameroepers hieronder en raak betrokke by ‘n projek.

Deel jou sambreel met ‘n kind!