NHKA Diakonaat Inligting

Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika – NHKA – dra die belang van alle mense op die hart. Die Algemene Diakensvergaering (ADV) van die NHKA werk deur sy onderskeie diakensvergadering in gemeentes. Die ADV Kommissie is in hierdie inperkings tydperk bekommerd en besorg oor ons lidmate en mense van Suid-Afrika. Weens die inperking van predikante, diakens en dienswerkers wat lidmate gewoonlik ondersteun het deur tuisbesoeke, word ons nou gedwing om op ander wyse ondersteuning en hulp te verleen.

Kommunikasie is die hoeksteun van alle ondersteuning en hulpverlening. Vir die rede versoek ons lidmate,  ampsdraers en belangstellendes om die onderstaande vorm te voltooi asseblief. 

Die ADV Kommissie sal in soverre dit moontlik is, alle inligting ontvang, veilige bewaar en op verantwoordelike wyse hanteer.

Byvoorbaat dankie vir jou deelname.

Groete

Diaken Andries Pretorius

Algemene Diakensvergadering

Vise-Voorsitter

(+27)081 466 8691

diens@diakens.co.za 

#skepmoed

* Kies jou eie skenkings bedrag vir NHKA Diakonaat hulpverlening

NHKA Diakonaat : Diens aanmelding

Voltooi asseblief die onderstaande vorm so volledig moontlik.
Gebruik slegs die wyser (cursor) vir beweging tussen velde!
NIE ENTER NIE