Skooltassie – Borg n Tassie

R350.00

Kan jy jou eerste skooldag onthou?  Het jy ’n nuwe tas gehad met skerpgemaakte potlode, kleurkryt en ’n volgepakte kosblik met dalk tuisgebakte brood en ’n bederfie vir pouse?

Enige ouer wat onlangs een van die bykans 680 000 graad eentjies in die huis gehad het, sal jou vinnig kan vertel van die ellelange lys skoolbenodighede wat die eerste dag moet saamgaan skool toe; inkleurboek, potlode, ’n skêr, kryte, gom, springtou, pakkie sneesdoekies om maar ’n paar te noem.  Boonop kan daar nie sommer enige gom of potlood gekoop word nie.  Die soort word by die naam genoem.

Die NHKA Diakonaat werkgroep Kindersorg en RATA Maatskaplike Dienste NPC voorsien die afgelope paar jaar met die hulp van individue en instansies se hulp, skooltassies aan minderbevoorregte kinders.  Verlede jaar kon hulle 100 graad eentjies help met 72 wat sonder die nodige hulle eerste skooldag moes aanpak.

Plaas jou bestelling vir n skooltassie hieronder.

Category:

Description

[vc_row][vc_column][vc_column_text]

 

The project is aimed at helping prospective grade R and grade one children who are in need to be ready to start learning when they enter their school in January 2019. Every parent knows that it is an expensive undertaking to get all the necessary supplies together.
The Working Group for Child Care, in conjunction with RATA Social Services and WeBenefit, wishes to invite congregations once more to help us with this project, by means of the following actions:

[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row][vc_row][vc_column][mkd_social_share type=”list”][/vc_column][/vc_row]