Sale

Skooltassie

R630.00 R330.00

Met die fondse ge-in vir 2018 kon ons reeds 100 tassies bestel en betaal. Ons het behoefte vir ‘n verdere 72 tassies. Help ons om nog 72 kinder harte te verbly. Bestel aanlyn hier..

Category:

Description

 

 

Die projek is daarop gemik om voornemende gr. R en 1 kinders wat behoeftig is te help om wanneer hulle in Januarie 2019 by die skool se hekke instap, gereed te wees om te begin leer. Elke ouer sal weet dat dit nogal ’n duur oefening is om al die benodigdhede bymekaar te kry. In samewerking met RATA Maatskaplike Dienste en WeBenefit wil ons vanuit die NHKA Werkgroep Kindersorg jou weer uitnooi om met hierdie projek te help.