Plesion

2025 Run for a Child 25/250/250000
17 November 15:00 tot 18 November 16:00

Run for a Child Donations

0%
R 243,350.00 R 250 000-00
  • 00Days
  • 00Hours
  • 00Minutes
  • 00Seconds

DONATION / SPONSORSHIP PER KM

Your donation to reach the R 250 000 goal, can be paid to:

Plesion NPC

Bank: Nedbank (Takkode 198765)

Rekeningnommer: 1127321897

Tipe Rekening: Tjek

Verwysing: 25/25/25 RfaC & Naam

WhatsApp Image 2025-11-19 at 21.15.48_be0ab72a

Die Run for a Child-span het ongelooflik goed gedoen om die afgelope Maandag en Dinsdag die 250km in 25ure  uitdaging in uiters moeilike omstandighede te voltooi.

Ons is stewig op pad om die laaste deel van ons doelwit, R250 000 ( met julle hulp ) te bereik.

Ons hou julle op hoogte hoe ons vorder!

Dankie by voorbaat

Ds Stephen de Beer

We’re excited to announce the Plesion 25/25/25 – Run for a Child! 🏃‍♂💛
Born from the NHKA’s mission to support NPOs facing unreliable funding, PLESION uses the power of sport to bring hope to children in need. After the success of the Vredefort Dome run in 2024, we’re going even bigger this year!

12 runners will tackle 250 km in 25 hours around the beautiful Buffelspoort Dam to raise R250 000
.
📅 17 Nov, 15:00 → 18 Nov, 16:00

Join us, support us, cheer for us—help us shine LIGHT FOR A CHILD ✨

#RunForAChild #Plesion #250in25 #LightForAChild #ForTheKids

WEN! Jou kersete. Jy kan die hele familie en die buurman nooi.

R1000-00 se steaks en wat jou hart begeer met komplimente van CASHAN MEATS

Maak ’n R100-00 donasie om ’n kans te staan. Jou donasie verander ’n kind se hele lewe in ’n fees. Elke R100-00 donasie plaas jou naam in die trekking

Onthou die 2 hoenderboudijies vir jou skoonma
B’s&V’s geld

WIN! Your Christmas dinner. You can invite the whole family and the neighbor.

R1000-00 worth of steaks and whatever your heart desires, compliments of CASHAN MEATS.

Make a R100-00 donation to be in with a chance of winning. Your donation turns a child’s entire life into a celebration. Every R100-00 donation puts your name in the draw

Remember the chicken for your mother-in-law.
T&C – Terms and Conditions

Debiet/Kredietkaart donasies verwysing RUNKOMP

Met vergunning van Rata Maatskaplikedienste

https://pay.yoco.com/rata-social-services-npc

Debit/Credit Card Donations Reference RUNKOMP

Courtesy of Rata Social Services

Ons Span: Hardlopers en Ondersteuning

Spreuke 28:1 “net dwase en dominees hardloop al jaag niemand hulle nie…” (eie vertaling)

  1. Anet Dreyer-Kruger – die blasende dwaas (Rustenburg)
  2. Anneke Richter – juffrou dwaas
  3. Carlette Mclaren – die nuwe dwaas
  4. Danelle Raaths – die vriendelike dwaas (Rustenburg)
  5. Elfrieda Oelofsen – die goeie dwaas (Pretoria)
  6. Eon Jooste – die sterk dwaas (Rustenburg)
  7. Francois Viljoen
  8. Jaco Beyers – die geleerde dwaas (NHK Centurion-Oos)
  9. Johnny Young – die vinnigste dwaas (NHK Rustenburg-Tuine)
  10. Leilanie Scheffer – die fiksste dwaas (Rustenburg)
  11. Martin Ras – meneer dwaas
  12. Maureen Oosthuizen – die klein dwaas (Rustenburg)
  13. Pierre Jacobs (snr) – die onsigbare dwaas (NHK Outeniqua)
  14. Pierre Jacobs (jnr) – die babbelende dwaas (NHK Gaborone)
  15. Sanrie de Beer – die rustige dwaas (NHK Philadelphia)
  16. Piet Wienand (crew) – die slim dwaas – (Cashan Meats Rustenburg)
  17. Stephen de Beer (crew) – die baas dwaas (NHK Noordwestelike-Pretoria)

Wie is die Kindertjies genoem in die video?

Klik op die DPS Pleegsorg logo. volg die skakel en kom meer te wete van die kindertjies.

Rata,  Toibo en die Elbé de Beer-fonds vir verstandelike gestremdheid is ook begunstigdes.

Verlede jaar het nege dominees binne 24 uur 240 kilometer om die Vredefortkoepel gehardloop om R 240 000 in te samel vir kinders in nood. Op 5 Desember 2024 om 16:00 het hulle weggespring en op 6 Desember 2024 net voor 15:00 die verlangde afstand voltooi. R269 000 is, danksy donasies deur mense soos u, ingesamel!

Vanjaar droom ons om binne 25 uur 250 kilometer te hardloop om R250 000 in te samel. Op 17-18 November 2025 gaan die berge rondom ATKV Buffelspoort die plek wees waar hulle hul stamina gaan toets!

As u dit in u hart kan vind, ondersteun ons met u borgskap of donasie!

Laai Borgbrief hier af 

Gemeente Borgbrief hier

Art 18A belastingvrystelling is beskikbaar vir individue en besighede

Kontak nou:

Stephen de Beer: 074 658 4630

of

Johnny Young 083 730 0706

3 Doen dinge

  1. Like ons Faceboekblad
  2. Volg die WhatsApp skakel en volg die hardlopers met direkte opdaterings van hulle vordering.
  3. Subscribe op ons YouTube kanaal

Borg ‘n deelnemer: R5 000

R1500 per deelnemer (indien moontlik)

Enige borg van R5000 + wil ons graag van weet vir bemarking/ blootstelling.

Borge en bydraes vir atlete word inbetaal in Tuine rekening. (surplus fondse na die projek word dan oorbetaal aan Plesion).

Alle ander borge en donasies word direk oorbetaal aan Plesion.

Kan inbetaal word by:
NHG Rustenburg Tuine
Bank: ABSA (632005)
Rekeningnommer: 1220581736
Verwysing: Naam & Plesion
Bewys van betaling aan fin@tuine.co.za

Dankie aan elke borg. Ons waardeer julle verbintenis tot kinderversorging

Dankie Cashan Meat Co vir die twee bystandsvoertuie en Dinsdagaand se heerlike vleis.

Volg Cashan op Facebook

Ons Span

Dankie aan die Borge

Our dream:

Nine ministers plan to run 240 kilometers in 24 hours around the Vredefort Dome to fundraise R 240 000 for children in need.

This first Run for a child is planned for 2024: from Thursday 5 December at 16:00 to Friday 6 December at 16:00.

To be persistent in mercy and charity.

Jesus call upon believers to “be merciful just as your Father is merciful.” However, persistent mercy and charity in areas where it is really needed, is getting more and more difficult in these times. Congregations are working hard to make a difference in their communities and where the church provides specialist services through RATA, Foster Homes, TOIBO and Ons Tuis for the elderly and children, we are faced with growing challenges.

Long-term strategy – Khesed

The General Deacons Assembly brought PLESION into being as Non-profit Organisation to provide more sustainable support to the institutions named above. Khesed, a real estate company was established as first step in this endeavour, to capitalize on the opportunities afforded by property rental. This is part of our long-term strategy.

Short-term strategy – LIGHT FOR A CHILD

Plesion furthermore aim to make the most of opportunities provided by Sport, to raise funds in the short term with the LIGHT FOR A CHILD umbrella initative. Gholfing events are ideal for generating funds and two very successful Drive for a Child Golf Days are hosted by Rata annually – one in Pretoria and one in Mpumalanga. The Ride for a child initiative benefits from opportunities created by engaging Cycling enthusiasts – currently in its second year. Alphonso Theron tackled the monster 1000 km plus Munga Cycle race to generate funds for RATA in 2023. This year Annatjie van Wyk took up the challenge. Please go to THE MUNGA 2024 to find out more and support this project.

The Plesion 24/24/24 Run for a child is the newest initiative under the LIGHT FOR A CHILD umbrella.

DONATION / SPONSORSHIP PER KM
Your donation to reach the R 240 000 goal, can be paid to:

Plesion NPC
Bank: Nedbank
Account: 1127321897
Reference: 24/24/24 RfaC

Die Deelnemers

  1. Pierre Jacobs
  2. Mel
  3. Anet Dreyer-Kruger
  4. Johnny Young
  5. Sanrie de Beer
  6. Andre Steinmann
  7. Antionette J van Rensburg
  8. Hein Delport
  9. Pierre Jacobs (snr)
  10. Veronika Dreyer
  11. Eon Jooste

Ons droom is:

Nege dominees en ander hardlopers wil 240 kilometer in 24 uur om die Vredefortkoepel hardloop om R 240 000 in te samel vir kinders in nood.

Die eerste Run-for-a-child wil ons graag nog in 2024 laat plaasvind: van Donderdag 5 Desember om 16:00 tot Vrydag 6 Desember om 16:00.

Om standhoudend barmhartig te wees

Jesus roep gelowiges op om “barmhartig te wees soos julle Vader barmhartig is.” Dit raak egter al hoe moeliker om standhoudend barmhartig te wees op terreine waar dit regtig nodig is. Op gemeentevlak werk gemeentes hard om ’n verskil in hul gemeenskappe te maak. En waar die Kerk deur RATA, die Pleegsorghuise, TOIBO en Ons Tuis spesialisdienste aanbied vir bejaardes en kinders, word die uitdagings al hoe groter.

Langtermynstrategie – Khesed

Die Algemene Diakensvergadering het PLESION as Nie-Winsgewende Organisasie in die lewe geroep om meer standhoudend ondersteuning aan bogenoemde instansies te gee. Plesion het die opdrag begin deur ’n eiendomsmaatskappy, Khesed, op te rig wat die geleenthede wat die verhuring van eiendomme bied, wil ontgin. Dit is deel van ons langtermyn-strategie.

Korttermynstrategie – LIGHT-FOR-A-CHILD

Onder die LIGHT-FOR-A-CHILD-sambreel wil Plesion geleenthede wat Sport bied benut om fondse te in om op die korttermyn hulp te verleen. Gholf is ‘n handige manier om fondse te genereer en twee uiters suksesvolle Drive-for-a-Child-gholfdae word jaarliks ten bate van Rata aangebied – een in Pretoria en een in Witbank. Die kanse wat fietsry bring, word weer deur die Ride-for-a-child-inisiatief ontgin. Hierdie projek is in sy tweede jaar. Alfonso Theron het verlede jaar die 1000 km plus van die uitmergelende Munga Fietswedren aangedurf om fondse vir RATA te genereer. Hierdie jaar is dit Annetjie van Wyk se beurt. Volg THE MUNGA 2024 om die projek te ondersteun.

Die Plesion 24/24/24 Run-for-a-child is die jongste inisiatief onder die LIGHT-FOR-A-CHILD-sambreel.

DONASIE / BORG PER KM

U Bydrae om by R 240 000 uit te kom, kan inbetaal word by:

Plesion NPC
Bank: Nedbank (Takkode 198765)
Rekeningnommer: 1127321897
Verwysing: 24/24/24 RfaC & Naam

Borg ‘n deelnemer: R5 000

Kan inbetaal word by:
NHG Rustenburg Tuine
Bank: ABSA (632005)
Rekeningnommer: 1220581736
Verwysing: Plesion & Naam
Bewys van betaling aan fin@tuine.co.za

Art 18A belastingvrystelling is beskikbaar vir individue en besighede