[vc_row][vc_column][vc_column_text]
Donderdag 2 Mei 14:30-16:00
Volhoubare befondsing Modelle.
Registreer hier
Sprekers:
Ds Stephen de Beer – Voorsitter Plesion
Mev Rinel Hugo – Webenefit
Mnr Gert van Staden – P3
Elke organisasie, NWO, diakensvergadering benodig fondse om hulle visie te realiseer. Daar word gereeld pannekoek gebak of ander funksies gehou om fondse in te samel.
Ds Stephen de Beer lewer ‘n oorsig oor die werksaamhede van Plesion asook die waarde van ICP Popup’s.
Mnr Kurt Ollerman hanteer die fondswerwings moontlikhede van die Webenefit aanlyn koop platform. Laat jou aankope jou Barmhartigheid befonds.
Mnr Gert van Staden bespreek die beleggings strategie van Plesion.
Defnitief ‘n sessie om by te woon.[/vc_column_text][vc_empty_space][/vc_column][/vc_row]