[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die Hervormde gemeente Kruin se Word Warm Projek.
Ons het die volgende items bymekaar gemaak in ons gemeente
Truie – 18 items
Baadjies – 11 items
Serpe – 169 items
Musse – 247 items
Kouse – 135 paar
Ons het op Vrydag 22 April hierdie items, sowel as kos vir +/- 200 mense, by Tower of Life in Krugersdorp gaan aflewer.
Dit het ons harte diep aangeraak en opnuut weer besef dat ons ‘n groot taak het daarbuite in die gemeenskap.
Ons gaan hierdie projek ervaring gebruik vir beplanning om gereeld sulke uitreike in ons gemeenskap te doen.
Dankie vir die ADV se initiatief.
Riana Crous [/vc_column_text][vc_empty_space][vc_video link=”https://youtu.be/L7ULZYZR8tg”][vc_empty_space][vc_gallery interval=”3″ images=”15251,15249″ img_size=”large”][/vc_column][/vc_row]