Plesion

Tassies 2020

Verseker die toekoms van ‘n kind, belê in ‘n Tassie

NOORD-KAAP DROOGTEHULP – ADV RAMPFONDS

Die droogte in die gebiede van Cailvinia en Williston duur egter nog voort. Behalwe dat boorgate en damme opdroog, droog baie mense se hoop op oorlewing ook op. Mense vind dit al hoe moeiliker om te te oorleef aangesien bestaande hulpbronne besig is om op te droog of reeds opgedroog het.

Jan Reynierz-erepenning -Ds Naas Lombard

DS  NAAS  LOMBARD – SUID OOS WITBANK Om ’n lewe van iemand wat 60 jaar lank nog bitter min gedoen het, op te som in ’n paar kort paragrawe, is ’n maklike opdrag!  Om ’n lewe van ’n persoon op te som, wat hier en daar ’n paar dinge bereik en klompie goed gedoen het, […]

8ste Algemene Diakens vergadering en Ubi Caritas Simposium 2019

Dinsdag 30 April –Saterdag 4 Mei 2019 Die opgewondenheid  van so groot geleentheid bring ook ‘n mate van onsekerheid. Die simposium gedeelte is daar altyd die vraag of sal elke aanbieding aan die verwagting van die simposium ganger voldoen. Sal hulle nuwe inligting ontvang en ge-inspireër word om hulle Barmhartigheids opdrag met nuwe ywer te […]

Volhoubare befondsing vir Barmhartigheid.

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Donderdag 2 Mei 14:30-16:00 Volhoubare befondsing Modelle. Registreer hier Sprekers: Ds Stephen de Beer – Voorsitter Plesion Mev Rinel Hugo – Webenefit Mnr Gert van Staden – P3 Elke organisasie, NWO, diakensvergadering benodig fondse om hulle visie te realiseer.  Daar word gereeld pannekoek gebak of ander funksies gehou om fondse in te samel. Ds […]

MY KIND is deur ‘n bende VERKRAG!!!

MY KIND is deur ‘n bende VERKRAG!!! MY Blondie, MY kind, aan wie ek (bitter bitter baie moeilik) geboorte gegee het, MY oudste dogter, Christene. Toe sy nog baie klein was, net ‘n paar weke oud, staan ek een dag en bid langs haar wit kot, en ek word ys yskoud. Want ek hoor hoe […]

Program

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Bylae F – Sessie indeling[/vc_column_text][/vc_column][/vc_row]