NHK Suid-Oos Witbank: Word Warm Projek

[vc_row][vc_column][vc_column_text]NHK Suid-Oos Witbank se Word Warm Projek het ons nie net aan die einde van April gedoen nie, maar ons rek dit so bietjie in samewerking met Rata. Kinderbeskermingsweek, is vanaf Sondag 29 Mei tot Sondag 5 Junie, en ons brei musse, serpe, truie ens vir kinders! Dit sal deur Rata uitgedeel word in die […]
NHKA Kruin – Word Warm Projek

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Die Hervormde gemeente Kruin se Word Warm Projek. Ons het die volgende items bymekaar gemaak in ons gemeente Truie – 18 items Baadjies – 11 items Serpe – 169 items Musse – 247 items Kouse – 135 paar Ons het op Vrydag 22 April hierdie items, sowel as kos vir +/- 200 mense, by Tower […]
Drie Riviere Oos – Word Warm Projek

[vc_row][vc_column][vc_column_text]Ons hier by NHK Drie Riviere Oos het met ‘n “Word Warm projek” begin so op ons eie maar sal ook graag inskakel met die projek. Die hele gemeente het begin hekel en brei. Ons het vir AMOT in Parys 20 kniekomberse, 20 serpe, 20 handskoene, 20 musse en 20 slaapsokkies afgelewer. Vir ons plaaslike […]
Uitputting en Depressie

[vc_row][vc_column][vc_column_text] Regstreekse uitsending op AfriForum se Facebook-blad. https://www.facebook.com/groups/117650896815902/permalink/253055389942118/ [/vc_column_text][vc_single_image image=”15078″ img_size=”large” alignment=”center” onclick=”custom_link” img_link_target=”_blank” link=”https://www.facebook.com/groups/117650896815902/permalink/253055389942118/”][/vc_column][/vc_row]
Maatskaplikedienste vraelys aan NHKA Gemeentes

Hierdie vraelys bied geleentheid aan lidmate van die NHKA om hulle stem te laat hoor, gebruik dit nou!
Serp, Sop, Siel

Met Serp, Sop & Siel vra ons julle om hande uit te steek en ons medemens in nood te help.
COVID 19 – NHKA Skenking

Skenk vir NHKA Diakonaat Hulpverlening – COVID 19
Wonderwerk getuienis oor Zimdiakonaat

’n Wonderwerk-Getuienis Ds. Theuns Botha vertel: Die Coronavirus saai ook verwoesting in Zimbabwe. Met die grendeltyd wat môre begin, is die grense reeds om middernag, Donderdag gesluit, in opdrag van die Zim-regering. Net soos hier was die geskarrel om medikasie en ontsmettingsmiddels in die hande te kry, aan die orde van die dag. Apteke en […]
Hulpverlening deur gemeentelike diakonaat te midde van Covid-19-grendelstaat

[vc_row][vc_column][vc_column_text] VAN: Kommissie van die Algemene Diakensvergadering AAN: Predikante Diakens Ringskommissies ADV OMGEE 3 VAN 2020 Broers en susters Hulpverlening deur gemeentelike diakonaat te midde van Covid-19-grendelstaat Gelowiges en gemeentes is deur Christus geroep om mekaar lief te hê en mense in nood by te staan. Die Covid-19 pandemie en gepaardgaande grendelstaat, het ons […]
ADV Rampfonds en Covid-19 – Hulp met gemeentes se diakonale werk

Laai PDF Skrywe hier af ADV Rampfonds en Covid-19 – Hulp met gemeentes se diakonale werk