ADV Kommisielid Inligting

Alle ADV Kommissielede, sekundeslede, asook persone wat sitting neem op die ADV Kommissie

Meeste insette en versoeke is by gewerk, nie almal was haalbaar nie. Party velde is vooropgestelde items wat ingetrek word so bv die ID nommer.

Weens die byvoegings by punt 25 versoek ons ALMAL om weer die afdeling te voltooi, ook die 4 lede wat reeds die vorm voltooi het. Voltooi asb die afdeling so sorgvuldig moontlik en stuur terug vir verwerking.  Omdat die spasie beperk is, is van die vertikale opskrifte baie kripties geskryf.

Hierdie is ter voorbereiding vir die termyn beplanning van Saterdag 25 Januarie 2020.

Behalwe jou naam, is daar geen meer verpligte velde nie.

Jy is welkom om my te skakel of te Whatsapp indien jy nog onduidelikhede het

Baie dankie vir julle deelname.

Groete

Andries

ADV Kommissie Inligting

Voltooi asseblief die onderstaande vorm so volledig moontlik.
Gebruik slegs die wyser (cursor) vir beweging tussen velde!
NIE ENTER NIE