[vc_row][vc_column][vc_column_text]

Die “Tassies” is deur ons span op die foto gepak en is beskikbaar by Rata – Kruishuis vir die wat reeds bestel het. Vanjaar is die “Tassies” -kleur gekodeer volgens die taal van die Bybelboekies in die “Tassie”.

Afrikaans is Rooi, Engels is Groen, Tswana is Blou en Zoeloe is Geel.

Daar is ‘n klein sakkie aan die voorkant waar u ‘n nie bederf kospakkie kan insit vir die eerste skooldag van die kind.

Dankie aan elkeen wat ‘n bydrae gemaak het of ‘n Tassie geborg het vir die 2020 skooljaar. Sovêr het ons fondse ge-in vir 150 Tassies terwyl ons versoeke vir 190 Tassies ontvang het.

Borg ‘n Tassie hieronder of maak ‘n Donasie en verseker die toekoms van ‘n kind.

* Die bankbesonderhede vir inbetaling is soos volg:

Raad van Finansies
ABSA Tjekrekening
Rek nr: 020 000 287
Takkode: 632005
Verwysing: 16TAS + Gemeentenaam

Persone wie 18A belasting bewys verlang doen inbetaling by:

* Die bankbesonderhede is soos volg:
Plesion NPC
Nedbank
Rekening nommer: 112 732 1897
Takkode: 160 445
Verwysing: TAS + jou naam (of gemeentenaam)
Stuur asb. bewys van betaling aan andries@plesion.org.za

[/vc_column_text][vc_single_image image=”13339″ add_caption=”yes” onclick=”custom_link” img_link_target=”_blank” title=”Borg n Tassies hier” link=”https://plesion.org.za/product/skooltassie-borg/”][vc_single_image image=”13919″ onclick=”custom_link” img_link_target=”_blank” title=”Maak n donasie hier” link=”https://plesion.org.za/product/skooltassie-donasie/”][/vc_column][/vc_row]